Die Kwart-Voor-Sewe-Lelie
In Die kwart-voor-sewe-lelie skryf Eleanor Baker met n satiriese aanslag en fyn insig oor die wel en wee van n stadsgesin wat bestaan uit n vergeetagtige ma, n gemoedelike pa, Iris en haar twee susters, Elsa en Kara, hul Hollandse hond, n huishulp wat presies weet wat sy wil he en n buite-aardse beskermengel met n aardse humorsin. In die karakters se doen en late sien die leser, met n glimlag, baie van hom/haarself. Ek het jou al vertel van my naam, se Iris, die sentrale figuur in hierdie bekoorlike roman, . ek glo ek sal eendag blom. ".