Die hemel is werklik - vir kinders (eBoek)
Die hemel is werklik - vir kinders (eBoek)
Click to enlarge
Author(s): Burpo, Todd
ISBN No.: 9781431607082
Pages: 32
Year: 201205
Format: E-Book
E-Book Format Price
DRM EPUB $ 7.01

Wonder jy ook hoe lyk dit in die hemel? DIE HEMEL IS WERKLIK - VIR KINDERS is die ware verhaal van die vierjarige Colton se besoek aan die hemel tydens 'n noodoperasie. In hierdie boek vertel hy self hoe asemrowend dit daar gelyk het en wat hy gesien het. Hierdie unieke vertelling van 'n kind aan ander kinders bevat pragtige illustrasies en toepaslike Bybelverse wat kinders sal oortuig van Colton se boodskap: Die hemel is wonderliker as wat jy dink en Jesus is baie, baie lief vir kinders. n die einde van die boek is daar vrae wat kinders vra oor die hemel met eerlike, Skrifgetroue antwoorde. DIE HEMEL IS WERKLIK - VIR KINDERS sal kinders bekoor en hulle geloof versterk.


To be able to view the table of contents for this publication then please subscribe by clicking the button below...
To be able to view the full description for this publication then please subscribe by clicking the button below...