Leuens wat vroue glo (eBoek)
Leuens wat vroue glo (eBoek)
Click to enlarge
Author(s): DeMoss, Nancy Leigh
ISBN No.: 9781431611263
Pages: 288
Year: 200707
Format: E-Book
E-Book Format Price
DRM EPUB $ 7.01

Voel jy uitgeput, oorweldig, verward of bang? Volgens Nancy Leigh DeMoss ervaar ons hierdie emosies as gevolg van Satan se leuens. In LEUENS WAT VROUE GLO ontbloot sy leuens wat sy glo algemeen voorkom in Christenvroue se lewe en die oorsaak is van hulle worstelinge. Van hierdie leuens sluit in leuens oor God, sonde, prioriteite, die huwelik, gesin en emosies. Sy praat eerlik oor vroue se wanpersepsies en illusies, en konfronteer dit met waarhede uit God se Woord. Hoewel Nancy Leigh DeMoss nie belowe dat al die probleme wat ons ervaar sal verdwyn n die lees van hierdie boek nie, beloof LEUENS WAT VROUE GLO om lewensveranderend te wees.


To be able to view the table of contents for this publication then please subscribe by clicking the button below...
To be able to view the full description for this publication then please subscribe by clicking the button below...