Woes
Woes
Click to enlarge
Author(s): Nicol, Mike
ISBN No.: 9781415206379
Pages: 392
Year: 201505
Format: E-Book
E-Book Format Price
DRM PDF $ 14.25

As 'n reel sien Krista Bishop se sekuriteitsagentskap net na vroue om. Behalwe toe regering-sluipers haar 'n aanbod maak wat sy nie van die hand kan wys nie: verseker die veiligheid van twee besoekende Chinese grootkoppe. Wat hulle haar nie s nie is dat die Chinese agter die onwettige perlemoenbesighede in die Kaap aan is. En hulle soek alles: van wat uit die see geoes word, tot wat op etenstafels verskyn. Hulle beplan 'n oorname wat drie bendeleiers van Kaapstad - die Untouchables - se bedrywighede en blink leefstyl sal verbrysel. Saam met perlemoen kom spierkrag, tjieng, snuifgoed en skietgoed. Wanneer die eens onaantasbare bendebaas Titus Anders die strop nouer voel trek, kry hy vir Krista Bishop om sy dogter te beveilig en haar te beskerm teen die waansin van die bendeoorlog wat om hom uitbreek. Krista is 'n yster.


Sy is jonk, taai, en ver weg van die geweld op straat. Of dalk nie. Di oorlog slaan orals uit - tot in haar agterplaas. Dan wag 'n geheime agent haar in, skietding in die hand.


To be able to view the table of contents for this publication then please subscribe by clicking the button below...
To be able to view the full description for this publication then please subscribe by clicking the button below...