Dieners en donners
Dieners en donners
Click to enlarge
Author(s): Nicol, Mike
ISBN No.: 9781415205594
Pages: 393
Year: 201308
Format: E-Book
E-Book Format Price
DRM PDF $ 10.68

FISH PESCADO is op sy branderplank. Hy's lenig en blond - nie jou gewone privaatspeurder nie. Muizenberg se golwe is sy paradys, maar hy sit sonder werk en sy bankbalans sak. 'Hei, Fish! 'n Oulike chickie soek na jou,' beduie 'n mede-surfer. Die oulike chickie is Vicki Kahn - snags speel sy poker, bedags is sy prokureur. Sy's slim, skerp, liefl ik. Die beste ding wat al ooit met hom gebeur het. En sy't 'n joppie vir hom: vind die moorddadige bliksem wat 'n toeskouer uitgehaal het tydens 'n onwettige motorwedren.


As dit maar net so maklik was. Ding is, di moorddadige bliksem het vriende in ho plekke. Hoog op, selfs tot by die polisiekommissaris, 'n man met 'n smerige verlede. 'n Verlede wat strek tot by die moordbendes en sluipmoorde van die sewentigerjare,die slegte ou dae - ou koeie wat eerder begrawe moet bly. 'n Geskiedenis met fluisteringe van korrupsie en baie geld - staatsgoud. Die kommissaris is ook lief vir lekker lewe. En hy het sy oog op Vicki Kahn. Voordat Fish en Vicki hul o kan knip, moet hulle hul koes ken in 'n wreld waarin dieners en donners haas ononderskeibaar van mekaar is.



To be able to view the table of contents for this publication then please subscribe by clicking the button below...
To be able to view the full description for this publication then please subscribe by clicking the button below...