Sasol Eerste Veldgids tot Grassoorte
Sasol Eerste Veldgids tot Grassoorte
Click to enlarge
Author(s): Smith, Gideon
ISBN No.: 9781920572143
Pages: 57
Year: 201207
Format: E-Book
E-Book Format Price
DRM PDF $ 5.27

Sasol Eerste Veldgids tot Grassoorte van Suider-Afrika verskaf 'n inleiding tot grassoorte en 'n gids tot 44 Suider-Afrikaanse spesies. Hulle verteenwoordig opvallende, wydverspreide soorte, onkruidspesies langs paaie, uitheemse indringers en spesies van tuinboukundige belang, asook belangrike inheemse voedselspesies. Volkleurfoto's, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks maak hierdie gids nuttig vir die beginner en ontluikende natuurkenner. Dit bied insig in die unieke eienskappe en gebruike van party van die groot verskeidenheid van Suider-Afrikaanse grassoorte.


To be able to view the table of contents for this publication then please subscribe by clicking the button below...
To be able to view the full description for this publication then please subscribe by clicking the button below...